|
|
Oupa en ouma het beslis nie beter kindersdae as ons gehad nie (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0091
Oupa en ouma het beslis nie beter kindersdae as ons gehad nie
Grootouers en kleinkinders kom van 2 verskillende planete af.
Hulle vervoermiddels se enigste ooreenkoms, is dat beide wiele het.
Vermaak het verander van tiekie-draai na disko-ligte, en skool is nie meer kinderspeletjies nie!
Tog vorm oupas en oumas ‘n onmisbare deel van ons bestaan.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5min
|