|
|
Oupa en ouma het beter kinderdae as ons kinders van vandag gehad (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0090
Oupa en ouma het beter kinderdae as ons kinders van vandag gehad
Ek beny oupa en ouma se rustige kindersdae waar hulle meer speeltyd as leertyd gehad het.
Waar jy nie afhanklik was van moderne hulpmiddels soos krag, selfone en rekenaars nie.
En waar die skoolklok se lui, nie soos die doods-tyding gevoel het nie...!!
En die woord kompetisie, was nog nie in die woordeboek nie!
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 2 - 2.5min
|