Ons maak berge van molshope (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)
 

Ons maak berge van molshope (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0088

Ons maak berge van molshope

Verdra mekaar en hou op stories aandra en fout vind! Maak prestasie iets om voor te werk en nie, en nie iets wat in jou keelgat afgedruk word en jou op die krukke-lys laat beland nie!

Sien die ordelike chaos en verslawende kassie as klein hobbeltjies op die lewenspad. Dan sal niemand mos Panado of die paplepel nodig kry nie...!!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review