Kinders is klein maar getrein en gebrein (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
 

Kinders is klein maar getrein en gebrein (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)

Produknommer A0087

Kinders is klein maar getrein en gebrein

Dames en here – Vandag se kinders is klein, en word steeds getrein, maar met die klem op die brein.

In die skool, op die spotrveld en in die huis word metodes gebruik om kinders verantwoordelike, selfstandige en denkende landsburgers te maak.

Onthou - vandag se kinders, is more se volwassenes.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review