Ons kan Tawwe Tienies wees in die bokskryt van die lewe (Gr 8 - 12) (4 min+)
 

Ons kan Tawwe Tienies wees in die bokskryt van die lewe (Gr 8 - 12) (4 min+)

Produknommer A0083

Ons kan Tawwe Tienies wees in die bokskryt van die lewe

Tawwe Tienies haal nie hul frustrasie op die onskuldige party uit nie. Hulle kla nie met die wit brood onder die arm nie. Hulle gebruik humor om dinge in perspektief te sien en die laste ligter te maak.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review