Tieners kan die nagmerreis van die lewe met humor hanteer (Gr 4 - 7) (4 min+)
 

Tieners kan die nagmerreis van die lewe met humor hanteer (Gr 4 - 7) (4 min+)

Produknommer A0082

Tieners kan die nagmerreis van die lewe met humor hanteer

Dit is natuurlik ‘n perd van ‘n ander kleur as jy net ‘n tiener is met meer probleme as breinselle!!! Ons ervaar baie dinge in die lewe as nagmerries wat ons agtervolg, maar die geheim is om die humor in elke situasie raak te sien.

Neem boelies se wind uit hul seile deur vir hulle te lag. Neils Bohr se mening is dat daar ‘n dun lyn tussen lag en pyn, komedie en tragedie, en humor en smart is.

Hoe sal ‘n mens lag kan uitken as jy dit nie met pyn kan vergelyk nie? ‘n Tiener se ouerhuis is die ideale plek waar jy moet leer om te lag.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review