Lag is 'n dwelm sonder newe-effekte (Gr 4 - 7) (4 min+)
 

Lag is 'n dwelm sonder newe-effekte (Gr 4 - 7) (4 min+)

Produknommer A0081

Lag is 'n dwelm sonder newe-effekte

Lag is ‘n dwelm sonder newe-effekte. Dit help ons om nie die “pot” mis te sit en ons visie in die lewe te verbreed.

Dit laat ons deur ‘n ander bril kyk na ons land en sy mense en dit wat ons nie kan verander nie. Dit skei endorfiene af wat ons gesond hou en red van die “Altzheimers.”

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review