Klim die trappe van die lewe met 'n glimlag (Gr 8 - 12) (4 min+)
 

Klim die trappe van die lewe met 'n glimlag (Gr 8 - 12) (4 min+)

Produknommer A0080

Klim die trappe van die lewe met 'n glimlag

Die baba- en kleuter stadium is nie ‘n troefkaart teen opvoeding nie, Maar ‘n tyd om elke nuwe tree en skewe woord van jou unieke kind te geniet.

Tienerstadium is nie ‘n oorlog-sone waar iemand wen en iemand verloor nie. Dit is ‘n saam-groei en saam-lag tydperk.

Om die kompeterende beroeps-leer te klim, verg baie inspanning, maar nog meer humor. En oud-word met ‘n glinstering in die oog, maak van jou ‘n gelukkige mens.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review