|
|
Humor is die swemgordel op die woesste see van die lewe (Gr 4 - 7) (4 min+)
Produknommer
A0079
Humor is die swemgordel op die woesste see van die lewe
Geen mens kan oorleef op die STORM-SEE van die lewe, sonder die REDDINGS-GORDEL van HUMOR nie!! Die GOLWE van depressie sal jou onderste-bo klap, En jy sal uiteindelik VERDRINK….
Lag is ‘n teenmiddel teen STRES. Dit vertraag die VEROUDERINGS-proses. Dit maak die lewe INTERESSANT en stroop ons van al ons MASKERS .
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 4 min+
|