|
|
Humor is die swemgordel op die see vol Blou Maandae (Gr 8 - 12) (4 min+)
Produknommer
A0077
Humor is die swemgordel op die see vol Blou Maandae
Vandag is die dag wat al my einas 'n dik humor-pleister opkry. As ma aan my karring, gaan ek vir haar ouma se karringmelk beskuit-resep gee om haar hande besig en haar mond toe te hou!
Ja, vriende se getjiedel maak 'n mens se swemgordel pap, maar 'n grappie of twee voorkom dat 'n mens versuip!
Van vandag af gaan Blou Maandag beslis ‘n ander naam in my dagboek kry: “Hou op kerm en raak jou tone!”
Geskik vir Gr 8 -12.
Lengte: 4 min+
|