|
|
Grootouers kan deel in hul klein-kinders se rapperige opvoeding (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0072
Grootouers kan deel in hul klein-kinders se rapperige opvoeding
Al hou ouma van 'n ballet-tutu en kleinseun van die sakkerige rap-voorkoms, het hierdie twee generasies die vermoë om saam in harmonie te dans.
Kennis en wysheid is iets wat ons jongmense beslis by die gryskoppe kan leer. Hulle rype lewenservaring kan ons regop hou wanneer die wêreld om ons begin tol en tuimel.
Hulle is nooit te besig om tyd te maak vir jou nie.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5min
|