Grootouers voel nog diensbaar wanneer hul kleinkindrs bereid is om 'n paar dans-passies met hul te dans (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
 
Grootouers voel nog diensbaar wanneer hul kleinkindrs bereid is om 'n paar dans-passies met hul te dans (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)

Produknommer A0071

Grootouers voel nog diensbaar wanneer hul kleinkindrs bereid is om 'n paar dans-passies met hul te dans

Wees geduldig met oupa en ouma en laat hul steeds diensbaar voel. Aanvaar die geskenke en bederf met ope arms – al is dit hoe onortodoks!

Verstaan hul frustrasie met die monsteragtige selfone, rekenaars en digitale kameras, En sit maar die rap-musiek harder wanneer ouma se gepreek begin.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 3 - 3.5min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     
    Kliënte Kommentaar

    Write A Review