Grootmense maak berge van molshope (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
 

Grootmense maak berge van molshope (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)

Produknommer A0070

Grootmense maak berge van molshope

Grootmense maak van die etens-tafel ‘n slag-veld! Hulle wil ons toedraai in watte, omdat hulle bang is ons word siek.

En hulle luister nie na wat Dr. Kobus Neethling in sy boek– Die Koppige Kind – skryf nie: Kinders leer deur foute te maak.

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review