Grootmense is 'n raaisel (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Grootmense is 'n raaisel (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0069

Grootmense is 'n raaisel

Dit voel vir kinders of grootmense soos ‘n blokkiesraaisel is. Hulle het hulle AF-dae wanneer hulle nie hoor nie, en werk belangriker is as kinders.

Tydens die DWARS-dae word jy getugtig en leer jy die volgende: Wanneer jy nie wil hoor nie, moet jy voel!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review