Grootmense gee kinders nagmerries (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
 

Grootmense gee kinders nagmerries (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)

Produknommer A0068

Grootmense gee kinders nagmerries

Ons voel verwerp as julle ons probeer verander in super-breins soos Einstein, en super-sterre soos Ryk Neethling.

Ons spring op ons agterpote soos ‘n volbloed hings, omdat julle ons nie leer deur voorbeeld hoe om konflik te hanteer nie. En ons kry nagmerries oor julle onvermoë om by te bly by die wêreld se vooruitgang.

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review