Moet 'n mens altyd inwees? Nee (Gr 4 - 7) (4min+)
 

Moet 'n mens altyd inwees? Nee (Gr 4 - 7) (4min+)

Produknommer A0063

Moet 'n mens altyd inwees? Nee

DURF EK en JY as tieners TOELAAT dat GROEPSDRUK en INWEES ons LEWENSSTROOM oor die AFGROND van ‘n hoë waterval laat stort?! Of dat ons soos WILLOSE, DOOIE BOOMSTOMPE stroom-af dryf?!

Ek DAAG jou uit: BREEK die BANDE van INWEES!!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review