|
|
Die uurglas is besig om uit te loop (Gr 8 - 12) (4 min+)
Produknommer
A0059
Die uurglas is besig om uit te loop
Tegnologie maak dat ons gemaksugtig en roekeloos word. Die boepies word al groter en die gemorskos al lekkerder. Moord en geweld het huishoudelike name geword, en stres is iets waarmee jy moet saamleef.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min+
|