|
|
Alles is net 'n gejaag na wind (Gr 8 - 12) (4 min+)
Produknommer
A0055
Alles is net 'n gejaag na wind
Die ongure winde van die lewe waai tieners dikwels van koers af.
Soos ‘n tolbos warrel party rond, tussen kannie-worry en verantwoordelikheid. Ander raak roekeloos en speel Suidooster met grootmens-dinge. Sommiges saai tornado-verwoesting in hul eie lewens deur verslaaf te raak.
En ander gooi tou op en maak ‘n einde aan hierdie skynbaar doellose lewe.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min+
|