|
|
Die gesinsrots word voos geslaan deur die aanslae van die lewe (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0053
Die gesinsrots word voos geslaan deur die aanslae van die lewe
Sonder ‘n geborge stabiele gesinslewe, is ‘n kind ‘n drenkeling wat ankerloos ronddobber op die stormsee van die lewe…!
Ouers sal moet besef dat egskeiding, hersaamgestelde gesinne, geweld en aanranding – fisies en verbaal – Letsels laat wat nooit weer verdwyn nie, en permanente skade aanrig.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5min
|