|
|
Die skatte wat ons opvergaar word net vir mot en roes bewaar (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0050
Die skatte wat ons opvergaar word net vir mot en roes bewaar
Hoe tragies dat die mens se lewe draai om ‘n gejaag na rykdom, roem en status. En in die proses vergeet ons om stil te hou langs die pad van die lewe om die mooi uitsig te bewonder .
Onthou – sê John Milton: Rykdom kom uit jou HART en nie uit jou BEURSIE nie……!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5min
|