Die mens word vasgevang in 'n web van materialisme (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Die mens word vasgevang in 'n web van materialisme (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0049

Die mens word vasgevang in 'n web van materialisme

Dikwels maak ons vir ons skatte op die aarde bymekaar, maar ons is arm aan liefde, daarwees-vir-mekaar, omgee, belangstelling en kommunikasie.

Terwyl ons in 'n paleis van 'n huis bly, in 'n goue koets ry en eet by tafels wat kreun onder die kos, voel ons afgeskeep en alleen soos straatkinders, want geld kan nie tyd, liefde en geluk koop nie...!!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review