Geld wat stom is maak nie reg wat krom is (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Geld wat stom is maak nie reg wat krom is (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0047

Sandton-jappies is in en middelklas is uit / Geld wat stom is maak nie reg wat krom is

Die jappie-droom ontstaan as gevolg van afwesige ouers.

Omdat hierdie jongmense skepties is oor verhoudings, bestee hul al hul tyd en energie aan materiële dinge. Die gevolg is dat daar 'n geestelike soeke by die post-moderne mens ontstaan .

Geskik vir Gr 4 -7.

Lengte: 3 - 3.5min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review