|
|
Die hoi-poloi geldwolwe maak die arme kerkmuise nog armer (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0040
Die hoi-poloi geldwolwe maak die arme kerkmuise nog armer
Armoede is ‘n wesenlike probleem en ons mag nie bly verbystap en anderpad kyk nie.
Veral die Hoi-Poloi is skuldig daaraan om die armes se brood uit hul borde te steel. Hulle gebruik en misbruik hul posisies om allerhande luukshede te bekostig.
En uiteindelik lewe hulle bo hul eie vuurmaakplekke en inkomste.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|