Geld groei wel op pa se rug (Gr 4 - 7) (2 - 2.5 min)
 

Geld groei wel op pa se rug (Gr 4 - 7) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0039

Geld groei wel op pa se rug

As Amerika nies, kry Europa verkoue, en 'n derde-wêreldse land soos Suid-Afrika, longontsteking...

Hierdie is 'n aanhaling wat wêreld-wyd op aandelebeurse gebruik word.

Die aandele-beurs in ons huis staan sterk. As gevolg van pa se puik finansiële bestuur, is daar baie geld in die bank, die beursie en die bottel.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review