Geld groei nie op ouers se rug nie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5 min)
 

Geld groei nie op ouers se rug nie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5 min)

Produknommer A0038

Geld groei nie op ouers se rug nie

Die sente-bottel op die rak, kan nou skaars ‘n paar roomyse tydens vakansie koop...!

Ai, ek het dan regtig gedink ons is van die rykste mense in die wêreld!

Nou lyk dit vir my of ons op die broodlyn lewe...!

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 1 - 1.5 min

    Lys Prys R 162.00
    Jou Prys R 81.00
    You Save R 81.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review