|
|
Vandag se dissipline slaan harder (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)
Produknommer
A0029
Vandag se dissipline slaan harder
Die “Dirty Dancing” wat ons vandag moet doen, vat nie net aan ons agterstewe nie, maar ook ons siele.
Om op 13 jarige ouderdom ma te speel is geen grap nie! Om die Boelie-Brigade by die skool te pypkan, is haas onmoontlik.
En om vernietiging, moord en vreemdelinge-haat te regverdig, is onmenslik!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5min
|