|
|
Is dit nodig dat ouers regter speel? (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0025
Is dit nodig dat ouers regter speel?
Net soos kos, het kinders dissipline nodig.
Ouers moet regverdig wees en die voorbeeld stel.
Die straf moet by die stoutigheid pas. Reëls en strawwe moet om ‘n tafel bespreek word.
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 2 - 2.5 min
|