Vir goggas is ek nie bang nie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5 min)
 

Vir goggas is ek nie bang nie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5 min)

Produknommer A0023

Vir goggas is ek nie bang nie

As Ma op die bank spring, geniet ek dit om haar te RED!! Dan verbeel ek my ek is SUPERMAN, en jaag die ONGEDIERTES deur die huis met ‘n besem……!!!

Goggas is vir my INTERESSANT. Ek hou daarvan om hulle te DISEKTEER.

Volgens DAVID GROSSMAN – ‘n EKOLOOG van Engeland – is meeste goggas van groot NUT vir die mens.

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 1 - 1.5 min

    Lys Prys R 162.00
    Jou Prys R 81.00
    You Save R 81.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review