Boelies is monsters wat 'n kind se skool-dag versuur (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Boelies is monsters wat 'n kind se skool-dag versuur (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0022

Boelies is monsters wat 'n kind se skool-dag versuur

Boelie-monsters hou van bokshandskoene en bloed. Vieslike, wrede woorde kom uit hulle kwylende bekke. Maar die speletjie waarmee hulle die meeste pret het, is die jy-is onsigbaar speletjie.

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review