Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)
 

Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0020

Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie

Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie.

Ons katnaels verskyn wanneer ons jaloers is, of aangeval word. Ons het 9 lewens en is ‘n regte kannie-dood met ‘n baie laaaang asem. Dit is ook baie voordelig om 'n lang asem te hê.

Ons hou van die naglewe, want dit is dan wat die sports begin Ons is ‘n fynbesnaarde, sensitiewe spesie en moet versigtig en met liefde hanteer word.

Geskik vir Gr 4 - 7

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review