Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie (Gr 8 - 12) (3 - 3.5 min)
 

Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie (Gr 8 - 12) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0019

Meisies is katjies wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie / Meisies is groter boelies as seuns

Meisies gebruik hul vlymskerp katterige tonge om mense-harte aan repe te sny: Hulle behandel ons asof die katte ons ingedra het – so asof hulle van ‘n beter spesie afkomstig is as ons.

En hulle liggaamstaal pas beslis nie by die van ‘n dame nie..!!

Geskik vir Gr 8 - 12

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review