|
|
Suid-Afrikaners verpand hul eie land (Gr 8 - 12) (3 - 3.5 min)
Produknommer
A0015
Suid-Afrikaners verpand hul eie land
Dames en here - hierdie land is ons ERFPORSIE!!
HIER moet ons KINDERS se KINDERS nog ‘n WOONPLEK eendag hê. Ons kan nie bekostig om ons mooi land te verpand vir ‘n appel en ‘n ei nie!!
Daar moet dringend aandag gegee word aan die bewaring van ons hulpbronne, pragtige natuurskoon, unieke diereryk, en BESOEDELING moet onmiddelik stop gesit word!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|