|
|
Toeriste word terroriste wat Suid-Afrika se toekoms in repe sny (Gr 8 - 12) (4 min+)
Produknommer
A0014
Toeriste word terroriste wat Suid-Afrika se toekoms in repe sny
Die Rembrandts word in REPE gesny en die leeus doodgemaak en OPGESTOP of GEBLIK!!!
NIKS word meer na WAARDE geskat nie! Daar word JAG gemaak op kunswerke wat die mens EN God geskep het!
Die vraag is: WAT DOEN ons om hierdie vorm van TERRORISME teen mens en natuur te beveg?
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min+
|