Tieners word woedend as mens in alles bitter gal sien (Gr 8-12) (4 min+)
 

Tieners word woedend as mens in alles bitter gal sien (Gr 8-12) (4 min+)

Produknommer A0010

Tieners word woedend as mens in alles bitter gal sien

Suid-Afrika se mense het nodig om alle aggressie eenkant toe te skuif, van al die swartgalligheid ontslae te raak, en al die bitter alse met wortel en tak uit te roei.

Korrupsie moet hok geslaan word. Mense-regte moet respekteer word oor grense en nasies heen. Mense wat emigreer moet twee keer dink, en ekonomiese swaar tye moet met verlaging van lewenstandaarde opgelos word.

Geskik vir Gr 8-12.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review