|
|
Afrikaans word misken en onderdruk (Gr 8-12) (4 min+)
Produknommer
A0009
Afrikaans word misken en onderdruk
Dames en here – Die arme BOERENOOI het die Kaap van Storms getem, die Groot Trek oorleef, in konsentrasiekampe geseëvier en tot op hede gegroei en tot wasdom gekom!
Daar is nie ‘n MANIER waarop MY moedertaal ‘n stille dood gaan sterf nie!!
JOHAN SLABBERT skryf in INSIG van Junie 2003: Hierdie TAAL is in my BLOED, sy RITME in my KOP!!!
Geskik vir Gr 8-12.
Lengte: 4 min+
|