Afrikaans se talle tonge sal hom laat bly klap (Gr 4-7) (4 min+)
 

Afrikaans se talle tonge sal hom laat bly klap (Gr 4-7) (4 min+)

Produknommer A0008

Afrikaans se talle tonge sal hom laat bly klap

Die tonge in Suid-Afrika sal bly klap. Ons erfenis sal bly voortbestaan.

Die professore praat op hul hoogdrawende manier, die Afrika-mense struikel oor hul woorde, en die Karin Zoids- tieners “mix” hul taal. Maar wie gee regtig om?!

Dit is ONS taal en ons sal dit laat bloei en groei….!

Geskik vir Gr 4-7.

Lengte: 4 min+

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review