|
|
Afrikaans het klasse-verskille (Gr 8-12) (4 min+)
Produknommer
A0003
Afrikaans het klasse-verskille!
Afrikaans is nie meer die taal van my lewe, omdat ons ou Boerevolkie mekaar nie ‘n plekkie in die son gun nie. Ons klou naarstigtelik vas aan ou gebruike en ou persepsies!
Die kuns lê daarin om alle fasette op die doek te laat harmonieer: die ou geykte taal, die Griekwa-Afr, die kombuistaal en die tiener-“slang”! Transformasie van koppe is maar moeilik!
Maar – Ek sit my Afrikaanse voet nou dwars neer – Stop hierdie sinnelose gekyf oor ‘n taal wat gerem moet word en skryf iets by!!!
Geskik vir Graad 8 - 12.
Lengte: 4 min+
|
|