|
|
|
|
Daar is 'n kinkel in die kabel (Gr 8-12) (4 min+)
Produknommer
A0001
Daar is 'n kinkel in die kabel...
Dames en here – Die titels van Karin Zoid se albums – Pole van mekaar verwyder en Soeke na die Son – skilder ‘n prentjie van tieners se soeke na hulself.
Is dit dan so ‘n groot sonde om ‘n tiener te wees?
Ons sorg vir die kinkel in die kabel van Afrikaans, want ons is deel van die samelewing en deel van die mens se bestaan! Vir ons is Engels deel van ons leefwêreld, maar dit beteken NIE dat ons ons moedertaal Afrikaans MINAG of GERINGAG nie!!
Wanneer ons ons Zoid-skoene ontgroei het, keer ons terug na dit wat ons aan moedersknie geleer het – korrekte suiwer Afrikaans!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min+
|
|
|