Soek

 

Wat ons kliënte sê

"Baie, baie dankie vir julle uitstekende diens!  Dit is 'n baie oulike praatjie!  Miljuisende dankies..." - Martie


"My kind het vir die 19/20 ontvang vir sy toespraak! Baie dankie!" - Groete Belinda



“Ag, baie baie baie Dankie.   Dit is baie meer as wat ek ingedagte gehad het.   Baie Dankie vir julle moeite! Ek hou julle op hoogte. Groete” – Gerda
Van Redenaar tot Super Spreker

 
Die volgende produkte en dienste kan help:
Super Redenaars Spreker

 
 

WENKE vir 2012 Redenaars

Welkom by Redenaars.co.zaWelkom by Redenaars.co.za

Die No.1 verskaffer van redenaars toesprake, opleiding en afrigting. Ook trotse organiseerders van die jaarlikse Super Sprekers Kompetisie. 

Wat is Redenaars?Wat is Redenaars?

Andries Smit - Besturende Direkteur van Redenaars.co.za gee sy insae oor wat Redenaars is en hoekom dit so belangrik is dat leerders van jongs af moet deelneem.

ATKV Redenaars wenkeTop 10 Wenke vir die ATKV Redenaars

Wat is die top 10 wenke om spesifiek voor op te let wanneer 'n leerder aan die ATKV Redenaars kompetisie deelneem? Kyk na die video en vind uit.

Super Sprekers Redenaars Kompetisie2012 Super Spreker Redenaars Kompetisie

Die Super Spreker Redenaars Kompetisie word met trots aangebied deur Redenaars.co.za. Kyk na die video of kliek op die skakel aan die regter kant van die bladsy vir meer inligting.
Super Spreker Redenaars Kompetisie 2012 - aangebied deur Redenaars.co.za

Wat ons kliënte sê

"My dogter (Gr. 6) is deur na Limpopo se halfeindronde!  Baie dankie Redenaars vir jul oulike toespraak." - Amanda