Wat ons kliënte sê

 

Hieronder is van die terugvoer wat ons al van kliënte ontvang het:

"Baie dankie vir hierdie fantastiese toesprake! Self sou ons dit nooit beter kon doen nie! Dit is uitstekend en jy gaan beslis weer van my hoor!" - Marietjie

"Ek het reeds laasjaar van jul dienste gebruik gemaak vir my seun se Redenaarstoespraak van 'BALANS" waarmee hy tot op die ATKV Semi-finale was.  Baie dankie daarvoor." - Willie

"Ek wil baie graag vir julle vreeslik dankie sê vir die puik toespraak wat julle die jaar vir Meghan geskryf het en het ek gedink julle sou dalk wou weet hoe goed sy gevaar het met julle toespraak: Gr3 - Welsprekendheid Wenner, Atkv deelname, Noord van die Berg graad 3 wenner en ook aangewys as algehele wenner gr 1-3! Gr 3 redenaar van die jaar!!" - Britt

"Baie dankie, Marishca het skoon skip gemaak. Sy is die beste redenaar in Graad 2 en die beste redenaar van Gr1-3. Baie dankie vir n puik toespraak en sal definitief weer van julle gebruik maak." - Marlize

"Wat sal ons sonder julle doen!!!  Baie baie dankie!!!!  Die toespraak is pragtig en ons gaan sommer dadelik begin leer!!!! - Jorina

"Ek wil jul net in kennis stel dat Karel toe `n brons medalje verower het met die redenaars.  Ek dink dit het baie goed afgeloop en sal ek defnitief weer van julle dienste gebruik maak." - Lisle

"Baie, baie dankie vir julle uitstekende diens!  Dit is 'n baie oulike praatjie!  Miljuisende dankies..." - Martie

"Keanan het toe eerste plek gevat met die toespraak... baie dankie..." - Joanne

"Ek wil julle net laat weet dat my 9 jarige dogter, Elanza, regtig baie goed gevaar het in die ATKV Redenaars. Sy het tot die Semi-Finale rondte deurgedring wat Vrydag, 20 Mei plaasgevind het te Middelburg. Sy is ongelukkig nie deur na die finaal toe nie, maar vir ‘n 1e deelname aan die ATKV Redenaars dink ek sy het uitstekend gevaar. Nogmaals baie, baie dankie vir julle aandeel. Dit word opreg waardeer!" - Esther

"Baie dankie. Wil net vir julle laat weet dat Zandrei met die Afrikaanse toespraak wat julle geskryf het baie goed gedoen het.  Hy was graadwenner in gr5 en algehele junior wenner.  Dankie nogmaals vir julle puik toesprake!" - Groet Madalein

"Baie baie dankie vir die toespraak, ons dink dis uitstekend. " - Zerna

"Baie dankie vir jul moeite met my kinders se toesprake. Albei van hulle is deur na die halfeindrondte in PE." - Groete Annelie

"Tiaan het tot Gauteng vlak (Gr 7) gevorder. Dankie daarvoor" - Corlia

"Mion het 83.5% behaal en was met 'n halwe persent 2de uit 'n baie sterk groep. Dit was baie oulik en is goed ontvang!" - Hermien

"Dit is so gaaf van jou!  Baie, baie dankie!!!! Ek is mal oor die toespraak wat ek met jou hulp kon aflaai.  Baie dankie vir uitstekende diens!" - Cornel

"
Ek het so vinnig die toespraak deurgelees,want ek was te nuuskierig dit lyk baie goed en ek glo Gog sal ook in sy skik wees dit is presie wat hy ingedagte gehad het waaroor sy toespraak moes gaan.Ek laat weet jou sodra hy dit gelees het. Baie baie dankie!!!!!!
" - Benita

"Baie dankie vir jou terug laat weet.Ek het reggekom met die aflaai en is nou een verligte Mamma van ‘n kind met ‘n toespraak.Danie vir jul wonderlike produkte en diens.Dit maak ‘n mamma wat nie kop of stert van toesprake uitmaak nie se lewe baie makliker!!" Lekker dag Marinda

"BAIE dankie! Dit is wonderlik om so webtuiste te he en hulp vir ouers soos ek wat voldag werk en nie so goed aangele is om toesprake te skryf nie." - Ansie

"Dankie het toespraak gekry. Dit is net wat ons gesoek het!" - Ilse

"Baie dankie Elane, ek het die A – Z van Redenaars gekry en afgelaai, dit is ‘n wonderlike hulpmiddel." - Alet

"Baie dankie vir julle moeite en dankie vir die wonderlike diens wat julle bied!" - Groete Alanda

"Net om te laat weet Phillip het toe 3de plek behaal.  Baie dankie vir jul hulp sal defnitief weer van jul dienste gebruik maak." Groete Erika

"Dankie vir die praadjie ek het dit ook afgelaai en moet werklik se dit is baie oulik." - Hester

"Thanks, we got the speech and my daughter really loves it - will let you know how competition goes." - Margaret

"My kind het vir die 19/20 ontvang vir sy toespraak! Baie dankie!" - Groete Belinda

"
Eendag sal daar twee meisies wees, wat sal weet dat Redenaars.co.za, deel gehad het in die vorming van twee volwaardige burgers, wat hulle plek sal kan vol staan in ons land." - Ouma Lenie

"Graag wil ek net baie dankie sê vir die toespraak van Albert oor As ek verjaar.  Hy het 'n eerste plek behaal.Ek sal definitief weer van u gebruik wil maak in die toekoms.Nogmaals baie dankie." - Groete. Christina

"Ek wou julle net laat weet het dat Runako toe die Engelse Public Speaking kompetisie gewen het waaraan hy deelgeneem het! Nogmaals dankie vir julle toespraak!" - GroeteTersia

"Baie dankie vir n uitstekende toespraak.Glo dit sal baie goed gaan. Nogmaals dankie." - Groete Carzelda

"Vreeslik baie dankie vir die spoedige reaksie!  Nogmaals baie dankie en ons sal definitief laat weet wat die uitslag is.  O, en ons gaan verseker in die toekoms weer van julle dienste gebruik maak.
" - Lani

"By skool se finale Orators kompetisie het dit baie goed gegaan met die twee  as mens in ag neem dit is die eerste keer wat hulle aan die Engelse Redenaars deelneem. Edelè het 2de gekom en is gekies vir die skool se Orators A-span. Edwill het 4de gekom en is ook gekies vir die skool se Orators A-span." - El-Mari

"Linique het gisteraand vir die eerste keer redenaars gepraat en uit 15 kinders het sy toe 3de plek gekry, dog ek laat weet julle net." - Dorothy

"Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir die skrywer van die Redenaars vir my kinders,BAIE BAIE DANKIE te sê. Die oudste een, Roelof was 1ste by die Noord Tvl uitdunne en die kleintjie, Wiko was 3de.Hulle altwee het deurgedring na die BCVO Landswye Redenaars wat Einde Augustus gehou was. Roelof het as wenner van die Gr 4 weggestap en is die aand aangewys as die Fase wenner vir Gr. 4 – 6.Ek sal hom defnitief inskryf vir een van julle volgende kompetisies. Weereens dankie."  - Groete Juanita

"Baie dankie vir hierdie hoë kwaliteit toespraak. Dit is wat ek ingedagte gehad het. Ek sal definitief weer van julle dienste gebruik maak." - Louise

"Baie dankie vir my kinders se toesprake.  Die seuns se toesprake is puik en hulle het baie goeie punte gekry.  Ons wag nou net om te hoor of hulle deur is na die skool se Redenaars-uitdunne. " - Linda

"Baie, baie dankie, julle vinnige diens is wonderlik!!!!!" - Barend

"Baie dankie vir ‘n raakpraat toespraak!!!! CN het 1ste Plek gekry met die skool se redenaars. " - Lettie

"
Duisend dankies dit is Pragtig en sy is dol daaroor! Julle is dierbaar.Gaan nog ‘n paar benoude ma’s verwys!" - Vriendelike groete Johanita

"Baie dankie ek waardeer dit en asb die skrywer se skryfstyl hou ek baie van, want dis oulik!" - Christel

"Ag BAIE BAIE dankie...dis PRESIES wat ons wou gehad het!!!!!Dis pragtig en 100% vanpas op Runako...hy gaan mal wees daaroor!!!" - Groete Tersia

"Baie dankie vir die toespraak, (baie oulik) ek waardeer dit baie!!!!" - Groete Madalein

"Wil jul net graag laat weet dat Phillip het toe derde plek gery eergister aand.  Baie dankie vir jul hulp, sal defnitief weer aan jul deur klop volgende jaar." - Groete Erika

"Ek waardeer die spoed waarmee die transaksie afgehandel is." - Hannes

"
Baie dankie vir hierdie fantastiese toesprake! Self sou ons dit nooit beter kon doen nie! Dit is uitstekend en jy gaan beslis weer van my hoor!" - Marietjie

"Ek glo die “tips” gaan ons beslis baie help. Nogmaals dankie vir julle vriendelike hulp en belangstelling." - Sharon

"
Ek wil net terug rapporteer dat Lara gisteraand redenaars gepraat het en as die wenner uit die stryd getree het! Ons wil net weereens vir julle by Redenaars.co.za sê VREESLIK baie dankie vir al julle moeite.  Julle het gisteraand 'n kinderhartjie geweldig bly gemaak en 'n ma en pa laat gloei van die trots." - Groete Lani


"Baie dankie vir jou flinke diens." Groete,Saréne

"Duisend dankies!!!  My kind is gek oor haar toespraak. Sal laat weet hoe sy gevaar het! Lekker dag." - Gwennie

"Baie dankie vir julle harde werk ek gaan beslis weer toesprake by julle kry. Dit help om die spanning in die huis te verminder." - Groete Juanita

"Baie dankie! Ek is beindruk! Eerste keer wat ek julle ontdek het!" - Marlize

"Danielle het tweede gekom met haar praatjie." - Elbie

"Baie, baie dankie vir jou flinke diens. Ek is beindruk." - Annelize

"My dogter (Gr. 6) is deur na Limpopo se halfeindronde!  Baie dankie Redenaars vir jul oulike toespraak." - Amanda

"Wil net gou laat weet: Lemarie het 3de plek vir toespraak gekry van 8 leerders!!!! Baie dankie vir die “cool” speach wat julle geskryf het sal weer in die toekoms van julle gebruik maak." Groete Elize Jacobs

"Baie dankie. Ons was Sat oggend moedeloos met die praatjies toe besluit ek nou is dit tyd om te google en 'n hulpmiddel te kry. Dankie vir die boek. Dit het baie gehelp" - Daleen

"Baie dankie Elané, ek sal beslis weer van julle gebruik maak." - Liana

"Net om te laat weet ons het sopas die goeie nuus gekry van die skool af dat my kind deurgaan streek toe." - Sonnica 

"Wil jul net laat weet dat Jolinda gisteraand deelgeneem het in skoolverband (A++) en sy is gekies om aan die ATKV Redenaars te gaan deelneem. Baie dankie vir julle hulp en moeite!" - Belinda

"Net terugvoer. Baie dankie weer. Jeanie het 2de by die skool gekom. Sy het die toespraak baie geniet. Dankie." - Groete Lex

"Baie dankie dit is uitstekend!! Ek is nou nie van daai kreatiewe mense met bietjie humor nie. Dankie vir die moeite sal definitief weer van julle dienste gebruik maak." - Mariaan

"My kind het deurgedring na die semi-finale rondte." - Erica 

"Baie, baie dankie vir die toesprakie!  Ek en Danika het lekker gegiggel!  Die benadering is vars en pas baie goed by haar.  Sal julle laat weet hoe dit gaan. Dankie aan die oulike skrywer!"  - Groete Marilize

"Baie Dankie Melissa, ek dink dis vreeslik oulik, Clarissa gaan beslis baie hiervan hou!" - Amelia

"Baie dankie vir jou hulp en vriendelikheid.  Ek sal beslis laat weet hoe dit gegaan het! Mooi bly en weereens baie dankie!" - Tersia

"Baie dankie vir julle goeie diens." - Tracey

"Baie dankie vir die toesprake. Dit is puik!
" - Lucinda

"Wil net vir julle laat weet dat Zandrei met die Afrikaanse toespraak wat julle geskryf het baie goed gedoen het.  Hy was graadwenner in gr5 en algehele junior wenner.  Dankie nogmaals vir julle puik toesprake" - Groet Madalein

"Ek wil net se baie, baie dankie vir die toespraak se redigering. En die spoed waarmee julle dit vir ons kon doen, ons gaan sommer al die naweek oefen daaraan. Baie dankie! Waardeer dit regtig dat julle dit so vinnig vir ons kon doen.Dit lyk baie goed, en ons is baie tevrede. Se asb vir die skrywer ook BAIE, BAIE dankie." - Cerina
 

"Dankie vir julle goeie werk en terugvoering ek is regtig 'n trotse gebruiker van julle." - Groete Christel

"Julle is te oulik hoor, sal verseker meer van julle gebruik maak en vroegtydig aansoek doen vir n nuwe toespraak, wat sal ons maak sonder sulke oulike mense soos julle?" - Yvette

"Baie dankie dit is skitterend.  Sy is mal oor die toespraak, so ek dink ons gaan lekker leer." - Madalein

"Baie, baie dankie. Die toespraak is puik!!" - Erica

"Baie dankie, dit is 'n oulike toespraak!" - Amanda

"Baie  dankie vir die toespraak – dis vreeslik oulik en ons is mal daaroor!" - Groete, Marna

"Soos belowe, wil ek jou net terugvoering gee oor my dogter se toespraak. Sy het 'n A++ gekry en die beoordelaar se kommentaar was die onderwerp is baie interessant.  Dit het my 'n baie trotse mamma gemaak veral as ek gekyk het na die gehoor se reaksie terwyl sy gepraat het." - Belinda

"Baie dankie, en dankie vir wat julle vir Afrikaans doen!" - Alida 

"My dogter het toe Dinsdag gewen in haar kategorie (met geredigeerde toespraak)." - Dankie Jolandi

"Baie dankie vir ‘n uitstekende toespraak!" Groete Madalein

"Ag, dis regtig pragtig geskryf! Baie baie dankie, ons is werklik tevrede en sien uit na die Redenaars!" - Hermien

"Ek wil net laatweet dat my dogter by haar skool gewen het met julle toespraak." - Groete Gerda

"Dit is 'n fantastiese diens (redigering). Gaan beslis later van dit gebruik maak. Miskien as hulle gekies word om aan die ATKV uitdunne deel te neem moet ek dit dalk sterk oorweeg. Dankie vir die feit dat daar so 'n diens is wat ons as leke ouers kan gebruik." - Sonja

"Sjoe ek kon my oe nie glo toe ek die e-pos kry nie - jy is blitsvinnig hoor.  Baie, baie dankie dit is regtig pragtig en ek glo sy sal dit baie geniet." - Belinda
 
"Nogmaals baie ,baie opregte dankies aan julle almal wat gehelp het . Julle diens is puik en ek sal beslis die woord versprei." - Groete Alida
 
“Baie dankie vir 'n uiters leersame aanbieding! Die samestelling van die program (dit het alles wat nodig is, gedek) en die sprekers, veral die eerste twee, was puik. Ek het weggestap met die gevoel dat ek nou weet wat om te doen!” – Marlise
 
“Baie dankie, die kursus was insiggewend! Het veral baat gevind by die bydraes oor die skryf van ‘n toespraak en vertolking en voordrag van ‘n toespraak.” – Lieze
"Baie dankie, ek het my toespraak gekry. Dis baie oulik." - Nonnie
 
"Baie dankie vir die instruksies. Ek het dit gevolg en toe die rekening geopen en die bestelling geplaas. Dankie weereens, ek sal julle beslik in die toekoms weer gebruik." - Eva
"Dankie aan julle!  Julle was van groot hulp!" - Marlene
 
"Hi, baie dankie.  Julle lewer regtig uitstekende vinnig diens, hier in die Suid-Kaap is ons nie gewoond aan sulke diens nie.  Dit is ongelooflik.  Nogmaals baie dankie. " - Rene en Isle
 
 
"Baie dankie dis n pragtige toespraak ek het nog n bestelling betaal van bestaande toesprake!" - Debra
 
 
"Baie dankie vir die toespraak!  Dankie vir die diens wat julle lewer.  Wanneer jy as ouer besef dat jy nie meer kan kersvashou by die ander toespraakskrywers nie, is julle ‘n lewensreddende organisasie.  Ek glo dat sy ver sal gaan met die toespraak.  Hoop ons kan weer van julle dienste gebruik maak.  Vriendelike groete." - Christa
 
 
"Baie dankie vir julle vriendelike diens. Ek het al my hare uit my kop getrek oor hierdie toesprake, net bly ek het op julle webwerf afgekom." - Groete Bridget
 
 
Super Spreker Skool: "Baie dankie – waardeer so baie, want my dogter is maar altyd skrikkerig vir die onvoorbereide toespraak!" - Alma
 
"Baie dankie! Dit (die toespraak) lyk oulik!" – Jeanette
 
 
"Baie dankie vir die toespraak. Ek het dit baie geniet. Sal laat weet wat gebeur het. Ek hoop julle skryf volgende jaar nog. Met ma’s soos ons het ons kinders julle nodig. Baie dankie!" – Juanita
 
 
"Baie dankie vir julle vriendelike hulp!" - Barbara
"Baie baie dankie vir die moeite. Julle het 'n wonderlike web site." - Groete Colette
 
“BAIE, BAIE DANKIE vir die fantastiese toespraak!!Jy weet beslis wat jy doen!! Jy't my dag, week en sommer jaar ook gemaak. ” – Elrie
 
“Baie, baie dankie! Dit is puik!! Volgende jaar 'wil 'ek graag Danielle se toespraak nie tot so laat los nie.” – Anell
 
“Baie baie dankie!!!! Ek sal beslis weer van julle gebruik maak…lyk my my toespraak skryf nagmerrie het tot ‘n einde gekom. Groete” – Judy
 
“Ag, baie baie baie Dankie.   Dit is baie meer as wat ek ingedagte gehad het.   Baie Dankie vir julle moeite! Ek hou julle op hoogte. Groete” – Gerda
 

"Baie, baie dankie! Dit is puik!!" - Anell

"Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir julle baie dankie te sê vir julle hulp met my dogtertjie se redenaarstoespraak. Sy het vandag in Ermelo deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie en dit het regtig baie goed gegaan. Sy het baie positiewe kommentaar ontvang." - Esther

"Verskriklik dankie vir die toespraak.  Ek is so dankbaar daar is mense met 'n gawe soos julle s'n ander het my kind dalk nooit die geleentheid gehad nie." - Groete Lorraine

 

"Praatjies is baie oulik!" - Lindi

 

"Julle weet nie hoe julle my help nie!!!!!  ek was so bly toe ek julle op die internet sien.BAIE, BAIE, BAIE dankie." - Lauren

 

"Duisende dankies - dit is 100%.  dit is nogal waar ook - laat mens wonder ... Dankie ek sal weer van julle gebruik maak." - Elize

 

"Hi Julle. Dis wonderlik en julle is PUIK! Ek het die toespraak vreeslik geniet!"  - Leonora

"Baie dankie vir info julle is FANTASTIESE mense. Vriendelike groete" -Antoinette

"Baie dankie Redenaars! Ek sal verseker weer van julle gebruik maak!" - Christiaan

 "Baie dankie vir Elanza se oulike toespraak en vir julle moeite om ons in te druk. Ek waardeer dit opreg en sal beslis in die toekoms weer van julle gebruik maak." - Esther

"Klein Marli deel die 1ste plek met ‘n Gr3 leerling vir hulle ouderdomsgroep. Nogmaals baie dankie vir julle hulp met haar toespraak dit was ‘n WENNER!!" - Marisca

 Aanlyn Seminaar: "Baie baie dankie.  EK het reeds daarna geluister.  Dit help werklik baie.
Dankie vir die goeie raad wat jul vir ons “leke” gee.  Ons wil ook maar net die kinders die beste kans gee." - Elizabeth

"Baie dankie Redenaars.co.za! Ons is gaande oor die toespraak!" - Ralda

 "Jul diens is baie goed!!" - Ronel

"Die toespraak is absoluut fantasties!  Ons is so opgewonde!!!!!  Baie, baie dankie!" - Cornel

 

"Dit is perfek baie baie dankie....jy is 'n lewensredder ek gaan beslis vroeg in die jaar weer van jou dienste gebruik maak!" - Britt & Meghan

 

"Baie dankie, die toespraak is wonderlik! Groete. Daleen"

 

"Baie dankie! Wat `n oulike toespraak! Ek is skoon opgewonde! Groete Thessa"

"Baie baie dankie dit is te oulik – lekker gelag." - Groete Erika

"Ek het julle webwerf ontdek –wonderlik!" - Jacomien

 

"Baie dankie.  Beindruk met die toespraak.  Julle lewer baie goeie diens .  Ek wou eers kyk na die toespraak , voordat ek nog bestel, maar ek is baie tevrede. " - Santie