"Keanan het toe eerste plek gevat met die toespraak... baie dankie..." - Joanne
"Mion het 83.5% behaal en was met 'n halwe persent 2de uit 'n baie sterk groep. Dit was baie oulik en is goed ontvang!" - Hermien
"Baie dankie vir julle moeite en dankie vir die wonderlike diens wat julle bied!" - Groete Alanda
"Thanks, we got the speech and my daughter really loves it - will let you know how competition goes." - Margaret
"Baie dankie ek waardeer dit en asb die skrywer se skryfstyl hou ek baie van, want dis oulik!" - Christel
"Baie dankie vir die toespraak, (baie oulik) ek waardeer dit baie!!!!" - Groete Madalein
"Ek glo die “tips” gaan ons beslis baie help. Nogmaals dankie vir julle vriendelike hulp en belangstelling." - Sharon
"Baie dankie vir julle harde werk ek gaan beslis weer toesprake by julle kry. Dit help om die spanning in die huis te verminder." - Groete Juanita
"Net om te laat weet ons het sopas die goeie nuus gekry van die skool af dat my kind deurgaan streek toe." - Sonnica
"Baie dankie dit is uitstekend!! Ek is nou nie van daai kreatiewe mense met bietjie humor nie. Dankie vir die moeite sal definitief weer van julle dienste gebruik maak." - Mariaan
"My kind het deurgedring na die semi-finale rondte." - Erica
"Baie dankie vir julle goeie diens." - Tracey
"Dankie vir julle goeie werk en terugvoering ek is regtig 'n trotse gebruiker van julle." - Groete Christel
"Julle is te oulik hoor, sal verseker meer van julle gebruik maak en vroegtydig aansoek doen vir n nuwe toespraak, wat sal ons maak sonder sulke oulike mense soos julle?" - Yvette
"Baie dankie dit is skitterend. Sy is mal oor die toespraak, so ek dink ons gaan lekker leer." - Madalein
"Baie, baie dankie. Die toespraak is puik!!" - Erica
"Baie dankie vir die toespraak – dis vreeslik oulik en ons is mal daaroor!" - Groete, Marna
"Soos belowe, wil ek jou net terugvoering gee oor my dogter se toespraak. Sy het 'n A++ gekry en die beoordelaar se kommentaar was die onderwerp is baie interessant. Dit het my 'n baie trotse mamma gemaak veral as ek gekyk het na die gehoor se reaksie terwyl sy gepraat het." - Belinda
"My dogter het toe Dinsdag gewen in haar kategorie (met geredigeerde toespraak)." - Dankie Jolandi
"Ag, dis regtig pragtig geskryf! Baie baie dankie, ons is werklik tevrede en sien uit na die Redenaars!" - Hermien
"Ek wil net laatweet dat my dogter by haar skool gewen het met julle toespraak." - Groete Gerda
"Dit is 'n fantastiese diens (redigering). Gaan beslis later van dit gebruik maak. Miskien as hulle gekies word om aan die ATKV uitdunne deel te neem moet ek dit dalk sterk oorweeg. Dankie vir die feit dat daar so 'n diens is wat ons as leke ouers kan gebruik." - Sonja
"Sjoe ek kon my oe nie glo toe ek die e-pos kry nie - jy is blitsvinnig hoor. Baie, baie dankie dit is regtig pragtig en ek glo sy sal dit baie geniet." - Belinda
"Nogmaals baie ,baie opregte dankies aan julle almal wat gehelp het . Julle diens is puik en ek sal beslis die woord versprei." - Groete Alida
“Baie dankie vir 'n uiters leersame aanbieding! Die samestelling van die program (dit het alles wat nodig is, gedek) en die sprekers, veral die eerste twee, was puik. Ek het weggestap met die gevoel dat ek nou weet wat om te doen!” – Marlise
“Baie dankie, die kursus was insiggewend! Het veral baat gevind by die bydraes oor die skryf van ‘n toespraak en vertolking en voordrag van ‘n toespraak.” – Liezel
"Baie dankie, ek het my toespraak gekry. Dis baie oulik." - Nonnie
"Baie dankie vir die instruksies. Ek het dit gevolg en toe die rekening geopen en die bestelling geplaas. Dankie weereens, ek sal julle beslik in die toekoms weer gebruik." - Eva
"Hi, baie dankie. Julle lewer regtig uitstekende vinnig diens, hier in die Suid-Kaap is ons nie gewoond aan sulke diens nie. Dit is ongelooflik. Nogmaals baie dankie. " - Rene en Isle
"Baie dankie dis n pragtige toespraak ek het nog n bestelling betaal van bestaande toesprake!" - Debra
"Baie dankie vir die toespraak! Dankie vir die diens wat julle lewer. Wanneer jy as ouer besef dat jy nie meer kan kersvashou by die ander toespraakskrywers nie, is julle ‘n lewensreddende organisasie. Ek glo dat sy ver sal gaan met die toespraak. Hoop ons kan weer van julle dienste gebruik maak. Vriendelike groete." - Christa
"Baie dankie vir julle vriendelike diens. Ek het al my hare uit my kop getrek oor hierdie toesprake, net bly ek het op julle webwerf afgekom." - Groete Bridget
"Baie dankie! Dit (die toespraak) lyk oulik!" – Jeanette
"Baie dankie vir die toespraak. Ek het dit baie geniet. Sal laat weet wat gebeur het. Ek hoop julle skryf volgende jaar nog. Met ma’s soos ons het ons kinders julle nodig. Baie dankie!" – Juanita
"Baie dankie vir julle vriendelike hulp!" - Barbara
"Baie baie dankie vir die moeite. Julle het 'n wonderlike web site." - Groete Colette
“BAIE, BAIE DANKIE vir die fantastiese toespraak!!Jy weet beslis wat jy doen!! Jy't my dag, week en sommer jaar ook gemaak. ” – Elrie
“Baie, baie dankie! Dit is puik!! Volgende jaar 'wil 'ek graag Danielle se toespraak nie tot so laat los nie.” – Anell
“Baie baie dankie!!!! Ek sal beslis weer van julle gebruik maak…lyk my my toespraak skryf nagmerrie het tot ‘n einde gekom. Groete” – Judy
“Ag, baie baie baie Dankie. Dit is baie meer as wat ek ingedagte gehad het. Baie Dankie vir julle moeite! Ek hou julle op hoogte. Groete” – Gerda
"Baie, baie dankie! Dit is puik!!" - Anell
"Praatjies is baie oulik!" - Lindi
"Julle weet nie hoe julle my help nie!!!!! ek was so bly toe ek julle op die internet sien.BAIE, BAIE, BAIE dankie." - Lauren
"Duisende dankies - dit is 100%. dit is nogal waar ook - laat mens wonder ... Dankie ek sal weer van julle gebruik maak." - Elize
"Hi Julle. Dis wonderlik en julle is PUIK! Ek het die toespraak vreeslik geniet!" - Leonora
"Baie dankie Redenaars! Ek sal verseker weer van julle gebruik maak!" - Christiaan
"Klein Marli deel die 1ste plek met ‘n Gr3 leerling vir hulle ouderdomsgroep. Nogmaals baie dankie vir julle hulp met haar toespraak dit was ‘n WENNER!!" - Marisca
"Baie dankie Redenaars.co.za! Ons is gaande oor die toespraak!" - Ralda
"Die toespraak is absoluut fantasties! Ons is so opgewonde!!!!! Baie, baie dankie!" - Cornel
"Dit is perfek baie baie dankie....jy is 'n lewensredder ek gaan beslis vroeg in die jaar weer van jou dienste gebruik maak!" - Britt & Meghan
"Baie dankie, die toespraak is wonderlik! Groete. Daleen"
"Baie dankie! Wat `n oulike toespraak! Ek is skoon opgewonde! Groete Thessa"
"Ek het julle webwerf ontdek –wonderlik!" - Jacomien
"Baie dankie. Beindruk met die toespraak. Julle lewer baie goeie diens . Ek wou eers kyk na die toespraak , voordat ek nog bestel, maar ek is baie tevrede. " - Santie