2015 ATKV Redenaars

ATKV REDENAARS TEMAS VIR 2015

Die temas vir die 2015 ATKV Redenaarskompetisie is beskikbaar:

Bron: http://atkv.org.za/af/taal/redenaars

Plaas jou naam op die nuwe toesprake waglys

GRAAD 1 – 3

  1. Lekker is net ‘n vinger lank
  2. Een vrot appel steek al die ander aan
  3. Kinders moet gesien word, maar nie gehoor word nie
  4. Oos, Wes, Tuis, Bes
  5. Met grysheid kom wysheid

 

GRAAD 4 – 5

  1. Liewer bang Jan as dooie Jan
  2. Een swaeltjie maak nog nie ‘n somer nie
  3. Blaffende honde byt nie
  4. Buig die boompie solank hy jonk is
  5. Die een hand was die ander

 

GRAAD 6 - 7

  1. Te veel hooi op jou vurk hê
  2. As dit pap reën, moet jy skep
  3. Elke dassie prys sy eie kwassie
  4. Geld wat stom is, maak reg wat krom is
  5. ‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee

 

GRAAD 8 - 9

  1. Skoenmaker, hou jou by jou lees
  2. Klein baas beter as groot kneg
  3. Baie honde is ‘n haas se dood
  4. Bloed uit ‘n klip tap
  5. Met jou hoed in die hand kom jy deur die hele land

 

GRAAD 10 - 12

  1. Dis die hand wat die wieg skommel wat die wêreld regeer
  2. As die klou uitsteek, is die leeu daaragter
  3. Waar die aas is, vergader die arende/aasvoëls
  4. Moenie hoera skree voor jy oor die brug is nie
  5. Volstruispolitiek