Afrikaans

280 items gevind
 1 | 2 | 3 | ... Wys alles
Sort By: 
Die wipplank van die lewe ry op en af, en ons geniet die speletjie net as daar BALANS is. Te veel TV maak jou lui en anti-sosiaal. Te veel sms en rondklets in die kuberruimte beïnvloed jou skoolwerk en bring jou in aanraking met ongure karakters.
    “Stop, stop....! Ek's 'n Spietkop!” As ons nie tyd maak vir mekaar nie, gaan die spoedhobbels ons uitmekaar ruk. As ons nie remme aanslaan en STOP om dissipline oorboord te gooi nie, gaan ons beboet word.
      Die liewe Vader het vir elke homo sapiense ‘n VERSTAND gegee om ons lewens mee te bestuur. Dit is tog wat ons onderskei van die diereryk. Gebruik daardie breinlobbe om jou lewe te verryk met kennis, leer alle moontlike vaardighede aan,
        Selfs die afvlerk-windswaels, wys van watter staal hul gemaak is en word beloon met Olimpiese medaljes. Die val op die teerpad, die toertjies wat skeefloop, die rukwinde wat ons van koers afruk, sal altyd daar wees,
          Die bloedrooi kokketterige tafeldoekie bring my wêreld in perspektief: Blou Maandag opdrifsels sal daar altyd wees, maar dit is gelukkig van korte duur, want soos die blinde, engelse skrywer – Hellen Keller sê: Die lewe is 'n rooi-ryp granaat wat gepluk..