Afrikaans

322 items gevind
 1 | 2 | 3 | ... Wys alles
Sort By: 
Die wêreld TREK hul NEUSE op vir AFRIKA se VIGS, ARMOEDE, en POLITIEKE OPROER Ek stem saam: Afrika is BESLIS nie ‘n KATJIE wat jy sonder HANDSKOENE aanpak nie!
    Afrikaans is nie meer die taal van my lewe, omdat ons ou Boerevolkie mekaar nie ‘n plekkie in die son gun nie. Ons klou naarstigtelik vas aan ou gebruike en ou persepsies!
      Die tonge in Suid-Afrika sal bly klap. Ons erfenis sal bly voortbestaan.
        Dames en here – Die arme BOERENOOI het die Kaap van Storms getem, die Groot Trek oorleef, in konsentrasiekampe geseëvier en tot op hede gegroei en tot wasdom gekom! Daar is nie ‘n MANIER waarop MY moedertaal ‘n stille dood gaan sterf nie!!
          Dames en here – Afrikaanse kinders is plesierig! Ons het die wêreld aan ons voete, en ons ouers in ons sakke….!! Tegnologie maak die lewe lekker. Ons KAN NIE sonder selfone, rekenaars en die TV lewe nie!! Gun ons dus hierdie ou plesiertjie!!