3 - 3.5 min

31 items gevind
 1 | 2 | 3 | ... Wys alles
Sort By: 
Afrikaans bestaan uit ‘n verskeidenheid van vorme wat saam die taal Afrikaans uitmaak
    Hou op wag dat jou skip moet kom! Aanvaar dat almal in dieselfde bootjie is en moet bespaar! Begin by besnoeiing op luukshede. En sien die ressesie as 'n uitdaging en nie as 'n struikelblok nie!
      Die gordyn sak en die komedie is verby vir ons SA is dit gewis geen grap – Die apartheidskwessie, vigs-epidemie, werkloosheidsyfers en sportnederlae is seerplekke waaraan ons hard werk om te genees! Hou op vingers wys en kritiseer.
        Die metodes van doodstraf het darem al gevorder van kop-afkap en aan 'n plank vasspyker, tot 'n slaap-inspuiting wat jou saggies die lewe uithelp! Om die oorsake van misdaad te behandel, is 'n moontlike oplossing,
          Sonder ‘n geborge stabiele gesinslewe, is ‘n kind ‘n drenkeling wat ankerloos ronddobber op die stormsee van die lewe…!