|
|
4 min+
Wat het geword van goeie buurmanskap? Bure mors met 'n mens se privaatheid. Die geraas van die bure en hul dieretuin dryf 'n mens teen die mure uit. Duistere dinge broei uit wanneer daar bende-bende gespeel word.
|
Dames en here – die Buffelboelie se aanslae is fel en hy hou die mens se spieël in die holte van sy hand! Hy laat ons glo dat ons vet en lelik lyk as ons nie modellyfies en voorbladgesigte het nie!
|
Ons maak almal foute, maar die grootste fout wat ons kan maak, is om die volgende te dink: Dat roem jou 'n trappie hoër plaas as die gemiddelde mens; Dat skoonheid nooit vergaan nie en jou in 'n ander kategorie as gewone mense plaas;
|
Afrikaans se dae is BESLIS nie getel nie. Die Afrikaanse taal is derde op die gewildheidslys. Afrikaans bly groei - dit is pure onsin wat verkondig word dat dit besig is om te kwyn!
|
“Een van die grootste vermorsings in die lewe is as jy ‘n fout maak, maar niks daaruit leer nie.” Die geheim is om te erken dat jy ‘n fout gemaak het. Daarna moet jy leer om jou foute te hanteer. En dan moet jy regmaak wat verkeerd is!
| |
|
|