|
|
3 - 3.5 min
Dames en here – Dit het tyd geword dat ons die MAG van sepies BREEK!!! Dit verslaaf ons en beroof ons van kosbare gesinstyd. Dit maak van ons ongesonde, onaktiewe potjierolle, en dit stel morele verval voor as goed en reg!
|
Anderkant die doringdraad van 'n mens se eie ouerhuis, is daar baie erger omstandighede wat 'n mens kan tref. Anderkant die elektriese heining van 'n mens se vriendekring, kan groepsdruk 'n jong lewe verwoes.
|
Armoede is ‘n wesenlike probleem en ons mag nie bly verbystap en anderpad kyk nie. Veral die Hoi-Poloi is skuldig daaraan om die armes se brood uit hul borde te steel.
|
Kinders vind fout met alles.Die huis is te lelik of te alledaags.Tegnologie maak kinders ook gemaksugtig, en natuurlik spring ouers kiertsregop as Boeite en Sussie hulle vingers klap om hulself uit die moeilikheid te red.
|
Kinders gebruik verskillende voertuie om deur die lewe te reis. Hulle ry in KNORTJORRE en kla en kerm oor enige iets wat 'n oorpak aan het en na werk lyk. Wanneer hulle in die ou VOLLA ry, sukkel hulle om aan die gang te kom en het 'n mens 'n bom nodig om
| |
|
|