|
|
3 - 3.5 min
Kersvader en die tandmuis bestaan nie!
Daar is geen bewyse dat Kersvader in Takbokland bly en dat so ‘n plek bestaan nie. Dit is onmoontlik vir Kersvader om alle kinders se huise in een nag te besoek.
|
Die reëls-mannetjie op 'n kind se skouer mors sy lewe op, want hy is 'n regte pretbederwer. As hy sy mond oopmaak, is dit net reëls, reëls, reëls. Op die sportveld moet 'n kind volgens die boek speel.
|
Moeder Natuur is kwaad. Die mens mors met haar omgewing. Rommel word oral gestrooi en laat ons leefwêreld soos 'n ashoop lyk. Lugbesoedeling veroorsaak gesondheidsprobleme.
|
Kinders is morsjorse en maak van die aarde 'n ashoop. By die skool pas hulle nie hul klere op nie, en rommel lê die hele skoolgrond en klaskamers vol. En huise lyk soos 'n slagveld van alles wat rondlê.
|
"Wolf, wolf, hoe laat is dit?" is 'n speletjie wat kinders HAAT. Ons verstaan dat ouers en grootmense deur die tikkende wysers van die horlosie regeer word, maar hou op om ons daarvan te beskuldig dat ons julle tyd mors!
| |
|
|