Bestaande Toespraak Voorbeelde

LET ASB OP:
  • Bestaande toesprake dien slegs as VOORBEELDE.
  • Dus moet jy die toespraak verander om by die betrokke tema, onderwerp en spreker te pas.
  • Indien jy versuim om die toespraak te verander, loop jy / jou kind die risiko dat 'n ander spreker dieselfde toespraak as jy / jou kind kan lewer.
  • Lees asb ook die "Gereelde Vrae / Hulp" afdeling.
627 items gevind
 1 | 2 | 3 | ... Wys alles
Sort By: 
‘n Aktiewe posisie is die beste posisie vir enige kind om in te wees. Aktiewe kinders het gesonde liggame. Aktiewe kinders is slim kinders en presteer goed op skool. En aktiewe kinders is gelukkige kinders wat die lewe deur ‘n positiewe bril sien.
    ‘n Braaiplek is ‘n man se plek. Daar gesels die manne sake wat nie vir Evas se ore bedoel is nie. Daar word beslis meer gekuier as gebraai deur die manne, En die Adams het die laaste sê oor hulle braaiplek se versierings.
      ‘n Haastige mond laat jou in jou eie vet braai. As jy praat voor jy dink is die vet in die vuur. As jy grootpraat gaan slim sy baas vang. En ‘n haastige mond wat skinder, beland kop en skouers in die moeilikheid.
        ‘n Kind met ‘n huis kan sy eie geld verdien. Help met huistake en hou so jou spaarvark vol geld. Tuinwerk kan lekker geld in jou sak bring. En jou huis se hope gemors word hope inruilgoed vir 'n paar rolle note.
          ‘n Kind se lewe is soos ‘n sirkus. Sonder goeie balans val ons dikwels van ons fietse af. Ons lag en huil, net soos die harlekyne. En ons kan nie ons ouers fop met ons toertjies nie.