Bestaande Toespraak Voorbeelde

LET ASB OP:
  • Bestaande toesprake dien slegs as VOORBEELDE.
  • Dus moet jy die toespraak verander om by die betrokke tema, onderwerp en spreker te pas.
  • Indien jy versuim om die toespraak te verander, loop jy / jou kind die risiko dat 'n ander spreker dieselfde toespraak as jy / jou kind kan lewer.
  • Lees asb ook die "Gereelde Vrae / Hulp" afdeling.
447 items gevind
 1 | 2 | 3 | ... Wys alles
Sort By: 
Life is like Eugene Marais describes it in his poem – Skoppensboer: There is a tear on each joyful string, in every laugh, a sigh of pain. You have to learn to cope with the ups AND downs of life.
    Ouers se dissipline stel veilige grense. Hulle lesse oor werk leer verantwoordelikheid. En hulle onvoorwaardelike liefde en aandag laat kinders geborge voel.
      Geld kan besittings koop, maar nie waardes nie. Geld kan geleenthede koop, maar nie selftrots om iets deur te voer nie. En geld kan status bied, maar nie goeie maniere en 'finesse'.
        Hoe ‘n mens skryf vertel iets van jou karakter. Jou spelvermoë vertel ‘n storie van presiesheid of traak-my-nie-agtigheid. En dit wat jy neerpen is ‘n spieëlbeeld van wat in jou hart aangaan.
          Die besigheidswêreld en staatsdiens trek hul neuse op vir Afrikaans. Onderrig in skole en op universiteite word 95% in Engels gedoen. En tieners dink dit is ‘n status-simbool om Afrikaans met die Rooinektaal te vermeng.